Jaarboeke

Aktuariële kommunikasie 722


 
Modulekode IAS 722
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Effektiewe kommunikasie van tegniese aktuariële konsepte, die ontwerpproses van 'n dokument, beplanning en struktuur van 'n dokument of aanbieding, styl en toon van 'n dokument of aanbieding. Opstel van konsepdokumente (briewe, verslae, besprekings-dokumente, memorandums, e-posse). Aanbiedings (voorbereiding en voordrag, opvolg, ontwerp van visuele hulpmiddels).
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Aktuariële Wetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences